Additional information
Weight | 365 g |
---|
R114,00
Verneukkind en ander verhale – Verneukkind en ander verhale is ‘n bundel kortverhale gerig op senior leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die bundel bevat verhale wat lesers in die eerste plek as stories kan geniet. Maar ‘n belewing en studie van die wereld van die kortverhaal kan lesers ook in staat stel om kreatief hulle eie werelde te verken. Die keuse van kortverhale in Verneukkind en ander verhale gee ‘n goeie beeld van die verskeidenheid wat kortkuns kan aanneem: Spanningsverhale met karakters in vreemde en selfs bedreigende omstandighede; Die essayistiese uitbeelding van interessante karakters en hulle intense ervarings.; Lewendige en vermaaklike humor en satire; Liefdesverhale met temas wat strek van jongmens-verliefdheid tot verbode liefde; Historiese verhale en herinneringsketse met ‘n basis in werklike gebeure in die verlede; en misterieverhale, legendes en mites oor die vreemde en onverklaarbare wat tog ook deel van ons innerlike wesens is. Verneukkind en ander verhale sluit die volgende kortverhale in: Verneukkind (Fanie Viljoen); Framboos (Francois Bloemhof); ‘n Bed vir Johnny (Jeanetta Basson); Die winterweer (Emile Joubert); Koning van die townships (Rudi Daniels); Frikkie in my kind (Anastasia de Vries); Die geskenk (Elsa Joubert); Optelgoed (Christien Neser); Johanna Magdalena Matthee (Annami Simon); SOS (Karel Willemse); Van Duiwel Pontius na Dominee Pilatus (Jan Spies); Gesondheid, Souf! (Riana Scheepers); Die invloed (Pirow Bekker); Lywe (Jaco Fouche); Drie susters (Corlia Fourie); Padkamp (JM Gilfillan); Belinda en die blou ster (Harry Kalmer); Bodyguards (Anzil Kulsen); Die after-party (Jan van Tonder); Die kind (Wilna van Heerden); Dubbelvisie (Clinton V du Plessis); Die paradysbossie (Marietjie Kotze); Riviermin (Elsabe Steenberg); Die Gat-in-die-muur (Wendy Maartens); Roep van die waterslang (Thomas Deacon). Verneukkind en ander verhale bied omvattende studiemateriaal oor die ingeslote verhale, spesifiek vir leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal, maar ook vir enige belangstellende leser en student van kortkuns.
Weight | 365 g |
---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
012 941 1546
Helpdesk: classroom@optimi.co.za
Mon to Thurs – 08h00 to 16h00
Fri from – 08h00 to 15h30
Cookie | Duration | Description |
---|---|---|
cookielawinfo-checkbox-analytics | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Analytics". |
cookielawinfo-checkbox-functional | 11 months | The cookie is set by GDPR cookie consent to record the user consent for the cookies in the category "Functional". |
cookielawinfo-checkbox-necessary | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookies is used to store the user consent for the cookies in the category "Necessary". |
cookielawinfo-checkbox-others | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Other. |
cookielawinfo-checkbox-performance | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Performance". |
viewed_cookie_policy | 11 months | The cookie is set by the GDPR Cookie Consent plugin and is used to store whether or not user has consented to the use of cookies. It does not store any personal data. |
Reviews
There are no reviews yet.