Additional information
Weight | 500 g |
---|
R239,00
Lewenswetenskappe G10 ‘3in1’ CAPS (The Answer Series) Hierdie Antwoord-reeks studiegids vir Graad 10 Lewenswetenskappe is deur ervare vakkundiges opgestel vir alle leerders, vir beide klaskamer- en onafhanklike gebruik. Dit verskaf toepaslike inhoud, vrae en antwoorde vir elke afdeling in die KABV-kurrikulum. Die Antwoord-reeks is jou sleutel tot eksamen sukses in Graad 10 Lewenswetenskappe. Hierdie studiegids is volgens die KABV-vereistes saamgestel. Dit bevat: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae en ‘Snelvure’ per module en Gedetailleerde memo’s. Hierdie gids is ‘n noodsaaklike inleiding tot die basiese konsepte wat leerders in Graad 10 teekom en wat die grondslag vir Lewenswetenskappe in Graad 11 en 12 vorm. Die vakmateriaal is in logiese afdelings met duidelike kolpuntlys-opsommings ingedeel sodat die kurrikuluminhoud tot toeganklike, maklik verstaanbare eenhede vereenvoudig word. Die vrae en antwoorde stimuleer die ontwikkeling van die leerder se wetenskaplike vaardighede en dit dra by tot ‘n begrip van hoe Lewenswetenskappe en hul omgewing met mekaar skakel. Die ‘Snelvuurvrae’ aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. Deur reg deur die jaar, sistematies deur die vakmateriaal te werk, word die leerder in staat gestel om in hierdie vak te presteer.
2 in stock
Weight | 500 g |
---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
012 941 1546
Helpdesk: classroom@optimi.co.za
Mon to Thurs – 08h00 to 16h00
Fri from – 08h00 to 15h30
Cookie | Duration | Description |
---|---|---|
cookielawinfo-checkbox-analytics | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Analytics". |
cookielawinfo-checkbox-functional | 11 months | The cookie is set by GDPR cookie consent to record the user consent for the cookies in the category "Functional". |
cookielawinfo-checkbox-necessary | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookies is used to store the user consent for the cookies in the category "Necessary". |
cookielawinfo-checkbox-others | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Other. |
cookielawinfo-checkbox-performance | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Performance". |
viewed_cookie_policy | 11 months | The cookie is set by the GDPR Cookie Consent plugin and is used to store whether or not user has consented to the use of cookies. It does not store any personal data. |
Reviews
There are no reviews yet.