Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Op Soek Na Geskiedenis Graad 11 9780195995565
R244,95
Op Soek Na Geskiedenis Graad 11 Leerdersboek – Oxford Op Soek na Geskiedenis voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoë gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat uitmuntendheid nastreef. Features – Al die noodsaaklike hulpbronne is in die teks, en ‘n volkleurkaart is verskaf. Toeganklike taal is maklik verstaanbaar en help leerders om onafhanklik te leer en te hersien.
Eksamenwoorde word in die teks belig om prestasie in die eksamen te verbeter. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel stel leerders in staat om doeltreffend vir eksamens te oefen.
Related products
INFORMATION
MY ACCOUNT
CUSTOMER SERVICE
CONTACT DETAILS
012 941 1546
Helpdesk: classroom@optimi.co.za
Mon to Thurs – 08h00 to 16h00
Fri from – 08h00 to 15h30
Reviews
There are no reviews yet.